Successfully reported

Serendipity

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hilda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

'n Lieflike, gemaklike oorbly net 'n klipgooi van die baai af. Baie vriendelik! Netjiese, goed ingerigte plekkie. Goed geleë. Vriendelike ontvangs. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die gasvrou en gasheer is baie vriendelik en is altyd beskikbaar. Ons het dit baie geniet om in Serendipity tuis te gaan. Alles was netjies skoon. Die kombuis bevat al die noodsaaklikhede soos 'n yskas, mikrogolfoond, gasstofie, ketel en broodrooster. 'n Lieflike stoep met braai en kampstoele rond die prentjie pragtig af. Die woonstel is ruim, wat 'n groot pluspunt is vir 2 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Serendipity
Baie dankie, Charlie. Dit was lekker om jou hier te he. Jy is altyd welkom om by Serendipity tuis te gaan

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arlene Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Tranquil and beautiful. It was breathtaking, tranquil and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great. Very close to the bay and beach. Lovely big balcony with braai. The unit has everything you need and the hosts are very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie aangenaam. Sal definitief weer kom. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly by Serendipity.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Regtig 'n ontsnapping uit die geharwar van die stad. Ons het baie lekker gerus by Serendipity. Dis 'n kort stappie na die naaste restaurant. Ons gasvrou was baie gaaf en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Serendipity
Baie dankie, Marilize. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer. Vriendelike groete Die Serendipity Span

Adele R
1 nag
4.8
Sep 2025

Gerieflike veilige oornag verblyf. Gerieflike akkommodasie met alles wat nodig is!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Serendipity
Beste Adele. Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit. Kan jy asb. sê waar ons kan verbeter op die netheid? Dit sal ons baie help om die standaard te verbeter. Vriendelike groete, Die Serendipity-span.

Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Rustig, pragtig. Pragtig netjies en gasvry met genoeg privaatheid. Serendipity is stapafstand van alles wat mens nodig het vir 'n ruskans by die see - inkopies, restaurante, pragtige uitsigte, wonderlike stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Priscilla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Nic Tredoux Street, Jacobsbaai, Saldanha, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA694e8a6725a6f1fd2d553442482c934a9cef628c771c85b3dca8d8242bcb91cb34e51d2e80f8145c27b2c58c0bfaf9546986?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 1 Nic Tredoux Street Jacobsbaai 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.966431683074 17.887769406849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang