Serendipity
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 A Hibiscus Lane, Kampersrus, 1371, Limpopo
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Serendipity bied verblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kampersrus, Limpopo. Hierdie eenheid is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, sitplek, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Daar is 'n yskassie, eetgerei, breekware, 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na die onderdakbalkon met sitplek. WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en die verblyf is naby winkels en restaurante. Die eenheid is 27 km vanaf Hoedspruit en 60 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpen-hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 20 A Hibiscus Lane, Kampersrus, 1371, Limpopo
- Gaste dink Serendipity het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 A Hibiscus Lane, Kampersrus, 1371, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang