Successfully reported

Serendipity Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anitia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great cottage, value for money and conveniently located near all amenities. The cottage has everything that we needed. It is also spacious, clean, private and well-located. The host was very attentive and welcoming. We will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaskia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Veilig en netjiese verblyf met alles wat jy nodig het vir 'n naweek wegbreek. Snoesige plekkie met alles wat jy nodig het vir 'n naweekwegbreek. Veilig, skoon en netjies. Niks gekort nie en baie rustig gekuier. Mooi glase vir spesiale drankies. Sagte handdoeke. Boeke om te lees. Enigste negatief was die eienaar wat baie ongeduldig was omdat ek nie onmiddellik laat weet het presies watter tyd ons sou arriveer nie, op reaksie van die WhatsApp-boodskap wat ek ontvang het met die inligting van die bespreking direk van die eienaar. Ek is deur 'n agent van die webtuiste geskakel om 'n antwoord aan die eienaar te gee, terwyl die inkloktyd baie duidelik aangedui word as 14:00 - 19:00 by die bespreking. Het ook verder antagonisme gekry toe ons arriveer, omdat ek nie op die boodskap geantwoord het tot nadat hy die webtuiste moes kontak om my te vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Serendipity Cottage
Thank you for the feedback, Zaskia. As explained to you, we do request an approximate check-in time from all our guests to ensure that we are at the cottage to hand over the keys, show you around, etc., for a seamless/pleasant check-in process. Several onsite messages and WhatsApps to you requesting this went unanswered, so we were unsure whether you were coming or not, hence the call to the website's Help Desk.

Bernard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Phenomenal, relaxing, blissful. What a hidden gem! Our stay was absolutely amazing - thanks Andrew (the best host)! Fabulous location, quiet, private and very clean. It's like a little get-away in the heart of Fourways.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piera A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Perfect home away from home. Enjoyable stay. Well-located. Good value. Excellent shower, bath tub and bed. Friendly, responsive host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Narine T
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Perfek Ek het met my hond oorgebly, baie gerieflik en omhein. Woonstel bied als wat nodig is, groot, lig. Ek beveel dit ten volle aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Beste gastehuis in Johannesburg. Ek bly gereeld oor in gastehuise in Johannesburg en hierdie is by verre die beste nog. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Pleasant stay. Serendipity Cottage is fully equipped and it is centrally positioned. We enjoyed the stay over with our doggies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Florence H
Kort verblyf
5.0
Des 2022

My stay at Serendipity Cottage was perfect. I had all I needed. The cottage is very spacious, spotlessly clean, and quiet. My host was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes R
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Sonder twyfel een van die mees aangename gastehuise in Gauteng. Ser·en·dip·i·ty (sĕr′ən-dĭp′ĭ-tē). The faculty of making fortunate discoveries by accident. Serendipity Cottage doen sy naam gestand want dit was beslis die geval tydens my onlangse besoek aan Gauteng. Wat 'n gelukkige ontdekking het dit geblyk te wees. Dit is sonder twyfel een van die aangenaamste gastehuise in Gauteng. Die bespreking via Lekkeslaap was foutloos, en Andrew is die perfekte gasheer wat verseker dat alles in plek is. Jou "huis van die huis af" (die cliché is 'n raak beskrywing) is 'n aparte kothuis in 'n pragtige, goedversorgde tuin met volwasse bome. Dit het 'n ruim sitkamer met knus meubels en 'n groot skerm TV met DStv. Die kombuis is goed toegerus, het 'n groot mikrogolfoond, en het selfs 'n induksiestoof as jy lus is om self te kook. Alles is onberispelik skoon, insluitend die baie gemaklike groot formaat bed en 'n verskeidenheid kussings. Om die dag te begin na 'n wonderlike stort in 'n ruim badkamer, maak dit makliker om die groot stad in die gesig te staar, veral as jy van 'n klein dorpie af kom, soos ek. Alhoewel veiligheid 'n hoë prioriteit is vir besoekers aan Gauteng, kan hulle gerus wees dat hierdie plek so veilig is as wat dit kan wees. Dit is in 'n afgesperde woonbuurt geleë met al die gewone veiligheidskenmerke. Beurtkrag is nie 'n probleem nie. Die kothuis word bedien met 'n sonkrag- en UPS-stelsel wat daarvoor sorg dat gaste onbewus is van daardie nare verduisterings. ’n Komplimentêre en sterk Wi-Fi-sein verbind jou met die mal wêreld daar buite, hoewel die rustigheid van die area jou laat wens dit was nie nodig nie. En die beste van alles, dit is bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anni F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Our host was friendly and helpful. The cottage was clean, well equipped and spacious. Quiet area and had all we needed. Good shower, spacious bed, nice private garden area for a little braai. Good WiFi signal, easy access. Good value for money. Wonderful lady cleaner. Would definitely recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 075
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 075
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 075
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrier Crescent, Douglasdale, Fourways, Johannesburg, 2121, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb711b36b400e55389c4af12c34e9e00e73f8f526129d4a9392e883be4945af79982c40a390dce0d101e249fbc0e514b4603f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Harrier Crescent Douglasdale, Fourways 2121 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.034442604872 27.99583363268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang