Successfully reported
+38

Serendipity House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Swellengrebel Street, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Serendipity House is 'n stylvolle selfsorghuis sentraal geleë in 'n baie stil straat in Die Boord Stellenbosch.

Die huis het sonpanele, batterye en 'n omskakelaar en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Die huis bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n groot instapstort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, 'n oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke voor 'n TV met DStv en 'n binnebraai, asook 'n kaggel vir daardie koue winteraande. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 8 geniet. Gaste het toegang tot 'n binnebraai, asook 'n vrystaande braai wat ideaal is vir die somerdae.

Die leefarea lei na 'n dek wat oor die pragtige tuin uitkyk. Daar is 'n jacuzzi vir die wintermaande wat as 'n plonspoel vir die somer gebruik kan word. Die Jacuzzi kan van September tot April verhit word. Gaste het toegang tot sterk vesel-Wi-Fi en 3 veilige parkeerplekke is op die oprit beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 3 Swellengrebel Street, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serendipity House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Swellengrebel Street, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA524caf7b7d99332c09f07c219732792b0f1ec696c8a6d99766887628efe86790a9bebdb75aea8a06d285a99e5a49a6005978?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 3 Swellengrebel Street Die Boord 7613 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9520464 18.8508548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang