Successfully reported
+48

Serendipity Gastehuis en Restaurant

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freesia Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serendipity Gastehuis en Restaurant is 'n luukse gastehuis aan die waterfront wat deur die beskermde immergroen Outeniqua-woude gevou is, geleë op die oewer van die Touwsrivier en grens aan die Wildernis Nasionale Park in die hartjie van die Tuinroete.

Serendipity bied 4 topgehalte en suite-slaapkamers met sagte perkallinne, ondervloerse verhitting en plafonwaaiers, persoonlike kluis. Gaste kan kies tussen enkelbeddens of koninggrootte-beddens. Al ons en suite-slaapkamers het lugversorging.

Serendipity Gastehuis en Restaurant is jou perfekte Wildernisverblyf vanwaar jy die Tuinroete met sy ongerepte strande, berge, woude, mere, riviere en klowe kan verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Freesia Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serendipity Gastehuis en Restaurant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freesia Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4MTZlZjRmLTQ4ZGMtNDdlZS04OGJmLWEzODZmMWZmMDUzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Freesia Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.99304602005 22.592428922653
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang