Successfully reported
+39

Serendipity Kruger Lodge

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 506 Warthog Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Serendipity Kruger Lodge is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis met 'n Afrika-tema wat op die suidelike grens van die Krugerwildtuin in Marloth Park geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir gaste wat die wildlodge wil verken, want dit is 350 m vanaf die Krokodilrivierheining en 25 km vanaf die Krokodilbrugruskamp geleë.

Dié eiendom bied slaapplek aan tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n omheinde patio met 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n ingeboude braai. Hierdie patio lei direk na 'n sprankelende swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Boonop is daar 'n vuurmaakplek waar gaste kan saamdrom en gehaltetyd saam geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Shaun D
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly, sal definitief weer bespreek. Baie netjiese huis en geriewe.
Sep 2025
Etienne L
Gesin met tieners
5.0
Stay was very good. Very relaxing and will definitely recommend Serendipity Krug. Stay was very good. Very relaxing and will definitely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Susan V
Gesin met tieners
5.0
Fantastic, clean and a lot of space in the house. The stay was unbelievable, like always, close to the road, but quiet. Lots of animals...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Laetetia S
Saam met vriende
5.0
Wonderlike ervaring met diere wat so mak is en rustigheid is 'n bonus. Uitstekend en baie netjies en higienies. Defnitief aan te beveel.
Mei 2025
Hanrie N
Gesin met tieners
5.0
N Ware sielsverrykende naweek wat lank sal bly in die hart! Rus vir die siel. Baie dankie vir n wonderlike naweek.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kennedy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 506 Warthog Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Serendipity Kruger Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 506 Warthog Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA016467ff10f7e98d90de5ff02c98f2cf5ffa0b0b9d096b3b780255d6200d7e6c251893a65dba2cceee81cc180d3d69aff28b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 506 Warthog Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.3737701 31.7615529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang