Successfully reported
+136

Serendipity Self-catering Cottages

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 4 Nov 2025 tot 31 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Booysen Crescent, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 R434 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serendipity Self-catering Cottages is 'n unieke instansie geleë in die pragtige dorpie Hogsback, in die woud en Amatola-bergreeks. Die gastehuis bied skilderagtige uitsigte oor die woud.

Verblyf bestaan uit 3 pragtige selfsorgkothuise wat geskik is om tot 14 gaste te akkommodeer. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, 'n patio en 'n privaat ingang.

Parkering vir voertuie beskikbaar. Die eiendom is oop vir verken en het 'n heerlike mosaïekpaadjie wat na die woud lei.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, perdry, bergfietsry en baie staptogte na die pragtige Hogsback-woude in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Angela B
Besigheidsreis
5.0
Always the best in Hogsback! Highly recommended accommodation. All we needed was available.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Bernadette M
Saam met vriende
5.0
Herlaai jou batterye in die natuur. Lizzie het my baie welkom laat voel, alles was uitstaande, lekker en mooi. Ek sal definitief weer daar bespreek.
Sep 2025
Nelia H
Saam met lewensmaat
5.0
Goedkoopste maar definitief uitsonderlik pragtig. Pragtige, skoon en netjiese houtkothuis tussen die berge. Dekor binne is uitsonderlik. Geen geraas, ...
Sien meer
Sep 2025
Brien V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Fantastiese mense en uitsig. Thank you, Lizzie. You guys rock!
Aug 2025
Sheena L
Saam met lewensmaat
5.0
Hogsback truly feels like a place from a storybook, and your cottage was the perfect home away from home. Every corner felt warm and we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 16 Booysen Crescent, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink Serendipity Self-catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R 650 R 434
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R650
R 650 R 434
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R 650 R 434
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Booysen Crescent, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA999a96a725773e43a72b2b65b008bc84323d84e61b20bc16af754b073c5e7d3956f2b1cddded98897d05e1d6257464d0b62d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R433 per nag (plek vir 2) 156 5 1 5 16 Booysen Crescent Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.589562526404 26.914036273956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang