Serendipity Selfsorg
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 De Klerk Street, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Vanaf R520 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Serendipity Self-Catering bied selfsorgverblyf in die dorp Despatch, tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Die area is stil en veilig, met 'n kruidenierswinkel net om die draai.
Die eenheid het 1 slaapkamer, 1 badkamer, 1 kombuis en 1 leefarea. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na die sitarea, wat gemeubileer is met 'n slaapbank, 'n enkelbed en 'n TV met Openview-kanale. Gratis vinnige WiFi is beskikbaar. Die leefarea sluit ook 'n slaapbank met 'n enkelbed op die boonste vlak, sowel as 'n vrystaande enkelbed in.
Gaste het toegang tot parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel, en braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Tripelstapelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 32
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 12 De Klerk Street, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Gaste dink Serendipity Selfsorg het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 De Klerk Street, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang