Serene Stays @ Elarduspark
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 747 Bendor Street, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Serene Stays @ Elarduspark bied gemaklike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Elarduspark in Pretoria-Oos. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie voorstad.
Gaste het 'n keuse tussen 2 kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die een kamer het toegang tot 'n en suite-badkamer, terwyl die ander kamer gebruik maak van 'n aparte badkamer in die gang af. Beide eenhede beskik oor lugversorging, gemaklike beddens, linne en badhanddoeke. Die eenhede deel 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die gedeelde leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan braaigeriewe en 'n balkon geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Lanseria Internasionale Lughawe ongeveer 51.5 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.6/5
Rolayo Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 747 Bendor Street, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Serene Stays @ Elarduspark het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 747 Bendor Street, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang