Successfully reported

Serengeti Apartments Perfect Stay

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jacqueline L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Rustig. Baie aangenaam. Stil omgewing en naby al die winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

I can't wait to go again. It was amazing, but the only thing that was not there was the bath. You advertised a fixed shower with a bath. Besides that, it was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renee
Serengeti Apartments Perfect Stay
Dear Adrian, thank you very much for this positive review. You are very welcome to book with us again.

Tienie M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Lekker gebly. Goeie ligging en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2025

Awesome. Will return. It was wonderful. Will definitely go back in future. Nice apartment, clean and central location. Safe and secure parking. Well worth it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jonathan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Relaxing. Very comfy and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elizma P
Kort verblyf
3.8
Okt 2025

Ongemaklik. In die beskrywing het daar gestaan dat elke kamer ’n badkamer het. Dit is hoekom ek die eenheid gekies het – vir 2 badkamers sodat ek nie hoef te deel met die persoon wat saam met my gereis het nie. Maar met aankoms was daar net 1 badkamer. Die gasvrou blameer die webtuiste dat hulle verkeerde inligting gegee het, maar sy kon ook moes gekyk het. Die beskrywing is tans nog nie reg nie. Die woonstel se waterdruk is pateties; ek kon nie ’n ordentlike, lekker stort neem nie. Daar is net 1 waaier in die verskriklike hitte. Dalk kan daar genoem word dat dit op die boonste vloer is met trappe en geen huisbak nie. Daardie inligting sou baie van hulp wees.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pam J
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mrt 2025

Kan verbeter. Ja, maar net een waaier, die waspak is op 'n stupid plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilze S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Spotless apartment - excellent location! The apartment is very modern and was spotless! I expected basic WiFi but was so surprised to see that it was super fast - even my teenage daughter had no complaints. I think that I found my new 'place to stay' when I visit Durbanville/Bellville. What I love about the apartment - the location is very central and less than 5 min from Tygervalley Shopping Centre. Thank you for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renee
Serengeti Apartments Perfect Stay
Dear Ilze, thank you very much for this positive, heart-warming review. It is appreciated very much. You are a valued guest and are always welcome.

Feroza F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Comfortable. We had a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Aangename ervaring. Woonstel baie netjies en skoon. Beskik oor al die hulpmiddels wat nodig is vir 'n kort tydperk van verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 158

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Sabie Street, Serengeti Apartments, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8768e17cc9d17ad46b563e14b0de7166d1c508866fcf53d0656a78abb66594a2cedd6df3ee1e33c4ce57b3969841448804b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 3) 49 5 1 5 2 Sabie Street Serengeti Apartments 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.878505428394 18.643096095562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang