Serengeti Sands
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 23 Carmichael Road, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Serengeti Sands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis wat teen 'n bergpad in Vishoek geleë is. Die eiendom spog met lieflike uitsigte oor Valsbaaikus en is binne maklike bereik van pragtige strande en plaaslike restaurante.
Verblyf word gebied in 'n ateljeewoonstel met 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed, asook 2 enkelbeddens in 'n alkoof. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mini-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en wasmasjien. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale asook 'n etenstafel in die leefarea.
Gaste kan maaltye buite op die balkon geniet terwyl hulle die uitsig geniet. Parkeerplek op straat is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 23 Carmichael Road, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap
- Gaste dink Serengeti Sands het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 23 Carmichael Road, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang