Successfully reported
+12

Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartments

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Sabie Street, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 032 per nag (plek vir 3)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartments is 5 minute vanaf die Tygervallei-winkelsentrum, die Velodrome en Bellville-atletiekstadion, wat bekend is vir groot sport- en sosiale geleenthede.

Hierdie woonstelle beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort.

Die leefarea het 'n sitarea met rusbanke, 'n TV met DStv en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Sommige nabygeleë besienswaardighede sluit Tygervallei-winkelsentrum, Tyger Waterfront, Willowbridge-winkelsentrum, Barnyard Teater Durbanville en die wynroete in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 198 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Brendon M
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. It was awesome, nice and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Louisa H
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike verblyf in Bellville. Ons was 'n gesin wat in een woonstel gebly het. Alles was skoon en netjies. Ons woonstel was splinternuut aangekoop e...
Sien meer
Des 2024
Larry C
Saam met vriende
5.0
Perfect and relaxing. Absolutely awesome and peaceful. We had the freedom to come and go, and the security of the place made us feel sa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Adrian M
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. It was amazing and I will come again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Allodene J
Gesin met tieners
5.0
Lekker gerieflik en veilig. Baie lekker blyplek. Baie naby aan al die plekke wat ons moes besoek. Plekkie is lekker veilig.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Josef Alberts or Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 203

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 1 Sabie Street, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 032
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 032
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 032
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Sabie Street, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4NTA2YmU5LTU3MzAtNGJjYS1hZjMyLTMzYjAwM2ExMzM3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 032 per nag (plek vir 3) 198 5 1 5 1 Sabie Street Bellville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.878617339965 18.643240928649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang