Successfully reported

Serenity Du Bois Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Maryke M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kos vir jou siel in die hartjie van Marloth. Pragtige plek. Bernadette was ongelooflik vriendelik en het vir seker gemaak dat ons ten alle tye gemaklik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Dit was 'n "tuiste in die bos" vir my. Die kommunikasie van die gasvrou was baie goed en by my aankoms was sy baie aangenaam en tegemoetkomend. Sy het my deur die hele Lodge geneem en seker gemaak ek is tevrede en dat ek haar enige tyd kan kontak sou ek iets kort. Ek het onmiddellik tuis gevoel en haar vriendelikheid en deeglikheid het ek baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Die gasvrou het ons kamer smaakvol ingerig en die kombuis goed toegerus. Geweldig baie totdat 3 uiters selfsugtige lesbeens in die plek van die vriendelike en netjiese Hollanders langs ons ingeboek het en ons sleutels in die kombuis toegesluit het vroegaand terwyl hulle by ons oop deur en verligte kamer geloop het nadat hulle dit gedoen het en dus geweet het ons slaap nog nie. Hulle het ook glad nie gehoor hoe ons aan hulle klop nie en ons moes die gasvrou na-ure bel om hulle te bel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra B
1 nag
5.0
Okt 2024

Relaxing. The host was wonderful and helpful. Trevor only had good things to say about the assistance and friendliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Wonderlike verblyf. My verblyf was wonderlik. Ek het die beste tyd gehad. Bernadette is 'n fantastiese mens en laat jou regtig tuis voel. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mitchell S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Eencapulates "Serenity". Great stay, host was amazing, venue was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Onvergeetlik. Dit was so rustig en die eienaar doen soveel moeite om vir seker te maak alles is in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vredevol. Dit was vredevol, presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Puik verblyf. Was absoluut puik. Beveel sterk aan. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilmar W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Bernadette und Steven haben uns vorzueglich behandelt und versorgt. Ein bischen schwer zu finden, dann aber eine Entschaedigung komplet. Impalas im Vorgarten ein Wildschwein das nach Brot bettelt. Geschichten von Steven und Hilfe jeder Art. Wir koennen den Ort nur empfehlen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bernadette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4604 Eland Street, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3853c130fa3469a95b1e6ca7f60bd1f1ce3f5488dbe28c25eb06c1914ea57d8e3939dad5ef37a817b7c297d2771362b68cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 305 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 4604 Eland Street Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.344346004217 31.809700727463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang