Successfully reported
+10

Serenity Sands

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Bassingthwaighte Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R3 778 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serenity Sands bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Windhoek, Namibië – ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.

Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir twee gaste en bestaan uit een slaapkamer en een badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea spog met 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Die woonstel is gerieflik geleë naby gewilde restaurante en koffiewinkels.

Veilige ondergrondse parkering is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Shantelle Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Bassingthwaighte Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 778
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 778
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 778
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Bassingthwaighte Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA119a5376e9383ed47e1b2fc94b789b36ed01d000768b605294d75c6bc8be43aed301e8259cd7af55a979e797f5cf9d7d614f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 778 per nag (plek vir 2) 9 Bassingthwaighte Street Klein Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.568248863902 17.102523907452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang