Serenity Views
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 93 Leonora Drive, Unit 1 Villa Leonora, Ballito, 4039, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Serenity Views is 'n selfsorgwoonstel in Ballito, KwaZulu-Natal en is net 350 m vanaf die strand.
Serenity Views bied gerieflike verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 1 stapelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser, toonbank met stoele, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Hierdie area lei na 'n balkon met braaigeriewe. WiFi is beskikbaar.
Boonop het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. 'n Rugsteunkragstelsel is ook beskikbaar. Hierdie woonstel is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 105
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 93 Leonora Drive, Unit 1 Villa Leonora, Ballito, 4039, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Serenity Views het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 93 Leonora Drive, Unit 1 Villa Leonora, Ballito, 4039, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang