Successfully reported
+17

Sethlura Bush Camp

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromdraai, Thabazimbi, 0487, Limpopo
  • Vanaf R770 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sethlura Bush Camp bied gerieflike selfsorgverblyf in die vreedsame bosveld, net 65 km vanaf Bela-Bela in Limpopo.

Sethlura Bush Camp is 'n selfsorg-boskamp wat verblyf bied vir 20 persone en ideaal is vir gesinne, vriende en klein spanbousessies, troues en konferensies. Akkommodasie bestaan uit oopplan-hutte met selfsorg-geriewe en 'n badkamer en kombuis. Gaste het toegang tot 'n stoep en braaigeriewe. Sethlura Bush Camp bied 'n swembad, 'n ruim kroeg en restaurant, pool, tafeltennis, veerpyltjies, waterglybaan en voëlkyk.

Sethlura Bush Camp is naby aan winkels, 'n vulstasie, gholfbaan en wildplase.

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Sonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kromdraai, Thabazimbi, 0487, Limpopo
  • Gaste dink Sethlura Bush Camp het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 770
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 770
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromdraai, Thabazimbi, 0487, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmNzU5YTJmLWE4MWYtNDYzZC04YTUwLTA1NjBhYjk2NTQ0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Kromdraai Thabazimbi 0487 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.974893523523 27.858307957649
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang