Seven Olives Guest Rooms
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Bosbok Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Seven Olives Guest Rooms bied 2 lieflike eenhede in Thabazimbi en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie woonstelle is geskik vir individue wat op soek is na beide korttermyn- en langtermynverblyf.
Die lugversorgde woonstelle het 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer en 'n klein kombuisie. Elke woonstel kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer.
Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer elk, waarvan 1 toegerus is met 'n bad met 'n handstort, toilet, stort en wasbak, en die tweede woonstel met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met Netflix en 'n lessenaar is in elke woonstel beskikbaar.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek langs die woonstel is beskikbaar vir gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Beth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Bosbok Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Seven Olives Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Bosbok Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang