Seven Seas SA
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 137 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 190 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seven Seas SA is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal. Die woonstel is ideaal vir sakekliënte, gesinne wat met vakansie gaan, en reisigers. Die Seven Seas-kompleks kyk uit oor die see, net 50 m weg.
Seven Seas SA kan tot 6 gaste akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, eetkamer en leefarea. Die hoofslaapkamer is baie gemaklik en bevat 'n dubbelbed. Hierdie kamer kyk uit oor die see, wat 50 m weg is. Die tweede slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n stapelbed, ideaal vir 2 kinders.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, stoof, eetgerei en breekware in. Die eetarea bevat 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en stoele. Die sitkamer is baie gemaklik en spog met 'n sitkamerstel, 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n koffietafel en 'n teleskoop vir jou en jou gesin om tydens julle verblyf te gebruik.
Buite is daar 'n klein balkon met stoele en 'n see-uitsig. Parkering is binne in die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Badkamer
Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 137 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seven Seas SA het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 137 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang