Seven Villa Hotel & Spa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 86 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 160 Helen Road, Strathavon, Sandton, Johannesburg, 2013, Gauteng
- Vanaf R2 865 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Seven Villa Hotel & Spa bied bed-en-ontbyt en is in Sandton geleë. Die hotel is ideaal vir 'n ontspannings- of korporatiewe oornagplek, en is naby 'n verskeidenheid sakegeriewe en besienswaardighede in die omgewing geleë.
Verblyf by Seven Villa Hotel & Spa bestaan uit verskeie individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n ekstra lang bed en 'n en suite-badkamer; elke kamer bevat lugversorging, 'n slim-TV, gratis WiFi, 'n skootrekenaarkluis, 'n volledig gevulde mini-yskas, 'n USB-laaistasie, 'n lessenaar, 'n koffiemasjien en teemaakgeriewe, en ander luukshede vir gaste se gerief.
'n Volledige Engelse ontbyt is ingesluit en word bedien in die luukse restaurant en kroeg, waar ander heerlike maaltye bestel kan word. Die hotel spog met 'n skemerkelkie-sitkamer, 'n volledig operasionele spa- en welstandsentrum, sowel as moderne konferensiegeriewe om te huur, wat ook voorsiening kan maak vir troues en ander spesiale geleenthede.
Lughawe- en privaat pendeldienste, kinderoppasdienste volgens afspraak, portier, wassery, butler, opklapdiens en ander dienste kan ook vir gaste gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 53
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 160 Helen Road, Strathavon, Sandton, Johannesburg, 2013, Gauteng
- Gaste dink Seven Villa Hotel & Spa het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 86 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 160 Helen Road, Strathavon, Sandton, Johannesburg, 2013, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang