Sevens Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Chris Troskie Street, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sevens Guesthouse bied asemrowende verblyf naby die N1-hoofweg in Kroonstad. Kroonstad is die ideale oorstopplek vir die moeë reisiger wat enige plek in Suid-Afrika besoek.
Die gastehuis het 6 en suite-slaapkamers (B&B) wat ingerig is met 'n bad of stort. Daar is enkel- en dubbelkamers beskikbaar. Elke kamer het sy eie buite-ingang. Daar is ook lugversorging, TV's met DStv-hotelpakket en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.
Die volledig toegeruste kombuis is beskikbaar vir gaste wat hulle eie maaltye wil voorberei. Gaste kan gerus die stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n groot yskas gebruik.
In ons binnehof is daar 'n braaiplek en 'n splinternuwe swembad. Ons voorsien ook onbeperkte WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 188
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 14 Chris Troskie Street, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Sevens Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Chris Troskie Street, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang