Seymour Studio
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seymour Road, Wynberg, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seymour Studio is in Kaapstad se Suidelike Voorstede en bied gerieflike verblyf in 'n eenheid op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens met gehaltelinne. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n privaat stoep met sitplek en 'n draagbare braai. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die verblyf is naby restaurante soos Borruso's Pizza and Pasta en Four & Twenty.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Evelyn John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Seymour Road, Wynberg, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
- Gaste dink Seymour Studio het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seymour Road, Wynberg, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang