Successfully reported
+12

Seymour Studio

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seymour Road, Wynberg, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wynberg Seymour Studio is in 'n luukse suidelike voorstad van Kaapstad geleë en bied gerieflike en netjiese verblyf in 'n eenheid op die eienaar se eiendom. Dit is 'n ideale plek vir oornag-selfsorgverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens met gehaltelinne. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Gaste het toegang tot 'n privaat patio met gemaklike sitplek en 'n draagbare braai, perfek om langs die windvrye swembad te geniet. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die ligging word omring deur 'n verskeidenheid restaurante, insluitend die bekende Borruso's Pizza en Pasta, en Four & Twenty by Wynberg Village.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Evelyn John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Seymour Road, Wynberg, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seymour Studio het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seymour Road, Wynberg, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06ca36872447f70e75be1342f1cec5788efc315f10c537b10107b8ca6221d378d3c3105567d6bade44f455f1db8f85571039?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Seymour Road Wynberg 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -34.0013947 18.4608055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang