Successfully reported

Sha-Mani

Standaard Kamers
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer is volgens die hoogste standaarde versier en word daagliks skoongemaak (behalwe Sondae en openbare vakansiedae). Toegerus met 1 koningingrootte-/dubbelbed, 'n en suite-badkamer met stort, en 'n platskerm-TV, kluis, lessenaar, koffie- en teemaakgeriewe, plafonwaaier, verwarmer. Hierdie kamers is geskik vir enkelpersone en paartjies.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Driegang-ontbyt

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesins-ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 165
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Gesins-ateljeewoonstel is volgens 'n hoë standaard versier en word daagliks skoongemaak. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en die tweede slaapamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Platskerm-TV, kluis, lessenaar, koffie- en teestasie, mikrogolfoond en yskas is beskikbaar. Die ateljee het ook 'n plafonwaaier vir daardie warm somersdae en verwarmers vir die winter.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 1 265
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Luukse Gesinskamer het 'n volledige badkamer met 'n stort en 'n bad vir daardie spesiale geleenthede. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Hierdie luukse het ook 'n platskerm-TV, kluis en koffie- en teestasie, mikrogolfoond en yskassie. Dit lei na 'n swembadarea met manjifieke voëllewe. Die kamers word daagliks gediens.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Launceston Road, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA379c064813e9bccb6eb4040604ee39313b8fb1119762c993d1fe38820fbac64ca0b060a9773d8fcd297da7d88cdf6289922a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 7 Launceston Road Alberton 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.266217 28.112362
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang