Successfully reported
+9

Sha-Mani

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Launceston Road, Alberton, 1449, Gauteng
  • Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sha-Mani is te midde van welige groen tuine in Alberton geleë, net 30 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en stapafstand van verskeie winkels en restaurante af.

Die gastehuis bied 8 standaardkamers, 'n luukse gesinskamer en 'n gesinsateljee. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, platskerm-TV, koffiemaakgeriewe en WiFi.

In die gemeenskaplike sitarea is daar 'n kaggel en gemaklike rusbanke. 'n Heerlike ontbyt word elke oggend saam met vars gebrou Terbodore Koffie bedien. Middagete en aandete is beskikbaar op versoek met 'n vars Suid-Afrikaanse invloed.

Gaste kan 'n duik in die sprankelende swembad neem op 'n warm somersdag, of net ontspan in die welige tuine met 'n verskeidenheid voëllewe. Daar is 'n lieflike konferensiesaal wat vir enige spesiale geleentheid gebruik kan word. Bied ook lughawe-vervoerdienste en toerpakkette wat daguitstappies na gewilde nabygeleë besienswaardighede sowel as safari's in die Krugerwildtuin insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 7 Launceston Road, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Sha-Mani het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Launceston Road, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA379c064813e9bccb6eb4040604ee39313b8fb1119762c993d1fe38820fbac64ca0b060a9773d8fcd297da7d88cdf6289922a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 7 Launceston Road Alberton 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.266217 28.112362
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang