Shabby Chic Beach House
Beskrywing
Die eenheid is gerieflik ingerig en beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderkamer. Die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar. Die slaapkamers dele die gebruik van 2 badkamers. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond en yskas toegerus asook 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV en DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Braaigeriewe is op die dek beskikbaar. Die eenheid kan saam met die Chic-eenheid bespreek word of afsonderlik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Vir gerief word beddegoed voorsien en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Gaste moet asseblief hul eie braaihout saambring. 'n Braaier, driehoeke en 'n swartpot word voorsien.
Let asseblief daarop dat dele van die eenhede via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
DStv is ingesluit, sowel as onbeperkte WiFi met 'n beperkte spoed.
Gaste moet asseblief hul eie rugsteunligte saambring in geval van beurtkrag.
Bykomende gaste wat vir 'n dag kom kuier, moet vooraf gereël word. Ons wens dat alle gaste hul verblyf geniet, maar ook die munisipale reëls nakom.
Troeteldiere is welkom met vooraf reëling. Let asseblief daarop dat die eiendom nie heeltemal omhein is nie.
Let asseblief daarop dat hierdie eenhede slegs as 'n geheel beskikbaar is gedurende die Paas- en Desembervakansie en afslag sal gegee word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenheid is ideaal vir 6 mense en beskik oor 3 slaapkamers. Twee van die kamers en 1 van die badkamers is op die boonste vloer. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank beskikbaar. Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond en yskas toegerus. Die sitkamer onder het 'n TV en DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die dek het braaigeriewe asook in die onderste leefarea. Die eenheid kan saam met die Shabby-eenheid bespreek word of afsonderlik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Vir gerief word beddegoed voorsien en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Gaste moet asseblief hul eie braaihout saambring. 'n Braaier, driehoeke en 'n swartpot word voorsien.
Let asseblief daarop dat dele van die eenhede via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
DStv is ingesluit, sowel as onbeperkte WiFi met 'n beperkte spoed.
Gaste moet asseblief hul eie rugsteunligte saambring in geval van beurtkrag.
Bykomende gaste wat vir 'n dag kom kuier, moet vooraf gereël word. Ons wens dat alle gaste hul verblyf geniet, maar ook die munisipale reëls nakom.
Troeteldiere is welkom met vooraf reëling. Let asseblief daarop dat die eiendom nie heeltemal omhein is nie.
Let asseblief daarop dat hierdie eenhede slegs as 'n geheel beskikbaar is gedurende die Paas- en Desembervakansie en afslag sal gegee word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 12:00
- Adres: Botterblom Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang