Successfully reported
+22

Shabby Chic Bubble

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 119 Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Shabby Chic Bubble is in Hermanus geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir 'n paartjie op vakansie of 'n sakereisiger. Die huis is naby talle winkels, restaurante en hospitale en is 'n kort entjie se ry van die strand af.

Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het dubbelbeddens. Albei badkamers is toegerus met storte.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur.

Die leefarea lei na die ruim omheinde tuin met 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andries H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Ons het dit baie geniet en tuis gevoel. Dankie Shabby Chic Bubble.
Okt 2025
Nazima S
Saam met lewensmaat
5.0
I will recommend the place. And I will even go again. The place is very nice, clean and everything they show in the pictures.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Rouchelle W
Saam met vriende
5.0
Perfect location with everything you need and more. We will not consider any other accommodation when visiting Hermanus again; we will ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Adrolene G
Saam met vriende
5.0
Amazing! Van die oomblik af wat ons aangeland het, was ons mal oor die plek, die vriendelike gasheer met die mees ontspanne atmosfeer. Netjies en enig...
Sien meer
Sep 2025
William J
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging, veilige omgewing. Baie lekker gebly, sal beslis weer teruggaan. Dmitri was baie vriendelik en hulpvaardig.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Demitri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 119 Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shabby Chic Bubble het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 119 Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6877572f2fe5bc5d119fbb9975da6af2e65e27d2d4e6b512269c84b0b6448c46d777e2c8b95131e7e1ca38427559e8d416c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 119 Church Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.427316637213 19.224478915344
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang