Shades @ Mary-Jean
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Mary Jean Close, Britannia Bay, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Shades @ Mary-Jean is 'n lieflike vakansiehuis in Britanniabaai en bied gemaklike en unieke selfsorgverblyf. Die huis is net 'n paar treë van die strand af geleë en skep 'n atmosfeer van vrede en rustigheid.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 7 gaste op 'n slag en bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers, waarvan 2 en suite is. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die derde slaapkamer bevat 'n dubbelbed en maak gebruik van die derde badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n driekwartbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, binnebraai en 'n kuierarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas, vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Tuimeldroër en 'n wasmasjien is ook beskikbaar.
Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n binnebraai. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die eiendom is omhein, sodat honde vrylik kan rondloop en ook die strand kan ervaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Conrad & Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 5 Mary Jean Close, Britannia Bay, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
- Gaste dink Shades @ Mary-Jean het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Mary Jean Close, Britannia Bay, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang