Successfully reported

Shades of Provence

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Sune J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Superb. We had an incredible time at Shades of Provence and highly recommend it. Beautiful escape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

San-mari L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Awesome blyplek. Baie netjiese blyplek. Baie smaakvol. Baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustige plek met so baie om te besigtig in die omgewing. Baie lekker gebly. Ongelukkig net vir 2 dae bespreek, sou graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Genotvol en rustig in die pragtige Riebeek-Kasteel met sy lekker eetplekke. Lekker gebly in die interessante ou huis in 'n rustige, stil omgewing. As dit nie so koud was en ek so is, sou ek van my bed af in die swembad kon duik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustig, waarde vir geld. Pragtige huis, ons het baie lekker gekuier - sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Was heerlik. Chandelier in slaapkamer wat te laag is en die hout was nat, maar vir die res was die verblyf perfek, met aandag gegee aan klein detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Voel soos huis. Hoogs aanbeveel. Heerlik. Oorweeg vir familie naweek omdat daar genoeg gerieflike spasie is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Frankryk in die Boland. Lekker ruim akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Enjoyed our mid-week breakaway. Welcoming ambience. Lovely flower garden and large outdoor tree-shaded area. Spacious lounge and patio. Sufficient shared kitchen facilities. Best for mid-week for couples as weekends are likely to get a bit crowded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esmé H
1 nag
4.2
Sep 2024

Heerlik. Rustige atmosfeer, lekker om by die swembad in die son te sit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nikula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24B Fontein Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA916a1328589880250956fba721de7edbda55c51b327969df0bd14bbf4f4e707b15b1f2b124286ce6fc7462def708ff7f070e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 24B Fontein Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.385959478022 18.895705276127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang