Villa Flamenco 10
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: Villa Flamenco Unit 10, 31 Ocean Drive, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            Villa Flamenco 10 is 'n selfsorg-vakansie-eenheid met 2 slaapkamers in Shaka's Rock in KwaZulu-Natal. Shaka's Rock is 'n kusoord, 5 km noord vanaf Ballito, langs die Indiese Oseaan aan die pragtige Dolfynkus. Hierdie woonstel is ook 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en 45 km vanaf Durban.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n slaapbank vir 1 kind en lei na 'n balkonarea wat 'n asemrowende see-uitsig bied.
'n Toesluitmotorhuis is vir gaste se voertuig beskikbaar.
Die strand by Shaka's Rock is 'n gunsteling onder ski-bootvaarders en strandliefhebbers, asook 'n goeie diepsee-hengelplek. Shaka's Rock bied skouspelagtige uitsigte oor die kuslyn en daar is ook 'n groot getypoel. Die oord is ideaal vir 'n gesinsvakansie en bied alles wat nodig vir seepret is.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Boeta Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 82
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Villa Flamenco Unit 10, 31 Ocean Drive, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Flamenco 10 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: Villa Flamenco Unit 10, 31 Ocean Drive, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang