Successfully reported
+42

Shakawe Mountain View Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Klipspruit, Off the R33, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R3 750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Shakawe Mountain View Lodge is tussen Thabazimbi en Vaalwater in Waterberge geleë, 45 km vanaf Thabazimbi.

Verblyf by Mountain View Lodge is in 3 selfstandige kamers verdeel wat voor die leeukamp geleë is.

Elke kamer in Mountain View Lodge beskik oor 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, saam met 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort en 'n bad. Die kamers sluit ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, WiFi en asemrowende uitsigte oor die berge en wild in. Boonop maak die kamers oop op 'n stoep.

Elke slaapkamer in die hooflodge is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Hierdie kamers het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en WiFi.

Etes is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Gaste kan die gemeenskaplike swembad, kroeg, TV-sitkamer en binne- en buitebraaigeriewe geniet.

Doendinge en geriewe by die lodge sluit visvang, wildritte en voëlkyk in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Bosstaproete
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Grondpad
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Balkon
Stoep/Binnehof
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Farm Klipspruit, Off the R33, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 750
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 750
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Klipspruit, Off the R33, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66eaaa5591c04e339128b4cabf698943d5f48df500926da78475703e9548e0fd4131f812b2621637973fc89b671db40add4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag, vir 6 mense Farm Klipspruit Off the R33 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.491495830076 27.768580019299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang