Successfully reported
+109

Shala Mushe Tented Lodge @ Camp

Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Shala Mushe, Portion 34, Droogekloof Farm, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R270 R203 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shala Mushe Tented Lodge & Camp is in Bela-Bela geleë en bied gehalteverblyf vir natuurliefhebbers wat 'n naweek weg wil deurbring. Die tentlodge bied fantastiese uitsigte oor die Springbokvlaktes en gaste kan in die rustige bos ontspan.

Akkommodasie beskik oor 6 luukse safari-tente met 2 enkelbeddens elk en 1 luukse dubbelbed-safari-tent met sy eie privaat Jacuzzi. Elke tent het sy eie privaat ablusiefasiliteit wat 'n toilet en stort het.

Elke tent het ook toegang tot die gemeenskaplike kombuistent en sitkamer met selfsorggeriewe en oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Daar is buitestorte en gemeenskaplike ablusiegeriewe.

Daar is ook 2 dubbel-chalets, elk met slaapplek vir 4 gaste op 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 4 kampeerplekke wat ablusiegeriewe deel en 'n gemeenskaplike kombuis.

Gaste kan ook van die boma en braai-area gebruik maak en saans om die kampvuur sit en luister na die geluide van die nag.

Daar is verskeie wilde diere wat gaste tydens hul verblyf kan dophou. Die lodge is net 26 km vanaf Bela-Bela met sy gewilde warmwaterbronne. Daar is ook besienswaardighede soos 'n leeuplaas, jagluiperds en ander roofdiere in die omgewing. Gaste kan ook Adventures with Elephants besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Miliswa M
Saam met vriende
5.0
Perfect. It was the best ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Jacomina D
Saam met lewensmaat
5.0
I will definitely visit this place again. This was very nice and clean. You can walk past the bucks without them running away. A very q...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Johannes K
5.0
Voldoende geriewe vir groot groepe. Uitstekende diens van gasheer, gasvrou en personeel. Het omtrent die hele week gereën en kon ongehinderd vleis bra...
Sien meer
Des 2024
Marile V
Saam met lewensmaat
5.0
What a gem! Real hidden gem, perfect to revive.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Jabu M
Gesin met klein kinders
4.8
Peaceful stay and nice time away from the city. Wonderful experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Shala Mushe, Portion 34, Droogekloof Farm, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Shala Mushe Tented Lodge @ Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R270
R 270 R 203
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R270
R 270 R 203
per nag, vir 2 mense
Vanaf R270
R 270 R 203
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Shala Mushe, Portion 34, Droogekloof Farm, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cdf647bff11876a7b1af9152f8597e99f51ef126c0cc063b3c087c36dee9f4cd28914ec691d03ac6690bb6931165ba9067e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R270 nouVanaf R203 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Shala Mushe Portion 34, Droogekloof Farm 0480 Limpopo 021 201 8901 10:00-18:00 11:00 -24.852160138487 28.117453653356
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang