Successfully reported
+26

Shalom Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Dundas Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shalom Lodge is 'n pragtige Karoo-opstal in Nxuba (Cradock). Hier val die klem op persoonlike diens gekombineer met warm, vriendelike, Oos-Kaapse gasvryheid. Akkommodasie word gebied aan beide ontspannings- en korporatiewe reisigers.

Verblyf bestaan uit en suite-kamers en selfsorg-eenhede. Alle kamers het en suite-badkamers, terwyl die selfsorg-eenhede ook 'n kombuisie het wat toegerus is met 'n mikrogolfoond en yskassie. Gaste is welkom om van die braaigeriewe in die lieflike tuin en 'n gemeenskaplike kombuis gebruik te maak. Veilige parkeerplek word ook voorsien vir jou gemoedsrus.

Shalom Lodge is naby alle geriewe en sportgeriewe. Die Mount Zebra Nasionale Park is naby Nxuba (Cradock), wat gaste in staat stel om 'n oorvloed wild te geniet terwyl hulle die pragtige natuurskoon inneem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Elfie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 42 Dundas Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Shalom Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Dundas Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45761b4a5ce92c0e9e747dc3cf74d66055b2e209db78b341839e800bb96f2be22750bb5c21e440efc7c9299abd2a935fa8c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 4 42 Dundas Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -32.1660899 25.61422
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang