Successfully reported
+17

Shalom Self-Catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 729, Burenkamp, Luderitz, Karas
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shalom Selfsorg is geleë in Lüderitz, 'n kusdorp in suidwestelike Namibië. Dit is die ideale plek vir 'n klein gesin, paartjie, sakereisiger of solo-ontdekkingsreisiger.

Shalom bestaan uit 2 eenhede, wat slaapplek bied vir 5 gaste. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en is toegerus vir selfsorg.

Eenheid 2 beskik oor 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank, terwyl beide eenhede 'n kombuisie het wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Beide eenhede het 'n platskerm-TV.
Veilige parkering en gratis WiFi is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Raymond L
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en rustig. One of the best, if not the best we've stayed at on the trip. Very friendly hosts, very clean, very quiet at night. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Rini J
Saam met vriende
5.0
Rustig en gemaklik. Baie skoon. Baie lekker gebly en baie veilig! Baie gawe gasheer en vrou!
Aug 2025
Dirk B
Saam met vriende
5.0
Great. Friendly, clean, well equipped and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Kanna W
Saam met lewensmaat
4.8
Verblyf voldoen aan alles waarvoor jy betaal. Al ons verwagtinge was oortref. Soraya en haar gade is mense-mense.
Jul 2025
Curt H
Saam met lewensmaat
4.8
Sal Shalom self catering sterk aanbeveel. Ek het my verblyf baie geniet.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Soraya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erf 729, Burenkamp, Luderitz, Karas
  • Gaste dink Shalom Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 729, Burenkamp, Luderitz, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3984381371e703c3215fa5aa6f0d3440cf22246b115e6eff35ce12421e3993b9c40840df3f8850cbb4ebafd6ba9ad07d618?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Erf 729, Burenkamp Luderitz Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.655161036146 15.157460045703
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang