Successfully reported
+23

Shalom Self-Catering Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Biesietjiesfontein Farm 218, Portion 5, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë op 'n plaas buite die skilderagtige dorpie Springbok, Namakwaland. Shalom bied 'n rustige omgewing vir reisigers. Hierdie luukse eiendom bied selfsorgverblyf, ideaal vir diegene wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Die eiendom beskik oor 2 pragtig ingerigte eenhede.

Vrede het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Slaapkamer 1 is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Slaapkamer 2 het twee driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Vreugde het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en sluit 2 slaapkamers in. Slaapkamer een is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en slaapkamer twee het 2 driekwartbeddens. Albei slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Hierdie eenheid het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenhede beskik oor onderdak-patio's, ideaal vir ontspanning, en bied toegang tot braai-areas. Gaste trek ook voordeel uit veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jenny L
Saam met vriende
5.0
Lovely stay - friendly, clean. We loved our stay at Shalom Cottage. The host was very friendly and very helpful with information about ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Ria N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, gerieflike kuier om blomme te kyk. Ons het baie gemaklik gebly in hierdie skoon, netjiese en goed-toegeruste verblyf. Dolla, ons vriendelike...
Sien meer
Aug 2025
Melany G
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en pragtig. Ons het net 1 aand geslaap, maar wens ons het langer gebly. Ons was vriendelik verwelkom. Die eenheid is goed toegerus en lekker gr...
Sien meer
Aug 2025
W A S
Saam met vriende
5.0
Unbelievable 10 star treatment. This is the best place to stay with 10 star treatment, highly recommended, best ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Kevin M
Saam met lewensmaat
4.6
A really lovely stay in a clean, modern and well-furnished unit. The hostess was extremely friendly and efficient. She welcomed us to h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N7, Biesietjiesfontein Farm 218, Portion 5, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Shalom Self-Catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Biesietjiesfontein Farm 218, Portion 5, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b4d67ef35723cb164d08ef79e13ff5beec5a0e9339c6640062fc3a7494b793f7877d249236126eabdc514c008480d9e4cf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 N7 Biesietjiesfontein Farm 218, Portion 5 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.711932 17.89079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang