Shama Event Centre
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 20 persone
18 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tromp Fontein Farm Portion 114, Sarah Baartman District, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 20)
Beskrywing
Shama Lodge & Adventure Centre bied verblyf in 'n gastehuis wat op die eienaar se plaas geleë is, saam met meer vakansie-eenhede, en is geleë in die Baviaansberge, net buite Steytlerville. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle omring kan word deur die natuur.
Gaste het 'n keuse tussen 1 Executive Kamer en 4 Standaard Dubbelkamers wat in die konferensiesaal op die eiendom geleë is. Elke kamer beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, 'n lessenaar en maak gebruik van 'n gedeelde leefarea met sitplek en 'n gedeelde badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die lodge bied gaste toegang tot 'n ruim onderdak patio met sitplek en ongerepte uitsigte, gedeelde braaigeriewe en konferensie- en geleentheidsfasiliteite. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Stap- en bergfietsroetes kan op die plaas geniet word. Geriewe soos winkels en restaurante is beskikbaar in Steytlerville wat ongeveer 34.4 km weg is. Gqeberha (Port Elizabeth) is ongeveer 164 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
8 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Andreas Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 58
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Tromp Fontein Farm Portion 114, Sarah Baartman District, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 20 persone
18 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tromp Fontein Farm Portion 114, Sarah Baartman District, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang