Successfully reported
+15

Shambala Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2A Bauhinia Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Shambala Cottage is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in 'n lowerryke woonbuurt van Durbanville geleë is. Hierdie eiendom is in 'n rustige omgewing geleë en bied gerieflike en ontspannende verblyf vir gaste.

Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 'n aparte ingang. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Die hoofslaapkamer het 'n lugversorger. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar.

Die woonstel spog met 'n ruim oopplan-leefarea wat 'n sitkamer, kombuis en eetarea insluit. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Netflix. Boonop het gaste toegang tot komplimentêre WiFi, 'n tuintjie en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan 'n rustige wandeling deur die nabygeleë parke neem of die bekoorlike plaaslike winkels, restaurante en kafees ontdek. Natuurgeesdriftiges sal die skilderagtige landskappe en staproetes in die omgewing waardeer, terwyl wynliefhebbers kan smul aan wynproeë by die nabygeleë wingerde en wynkelders.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Michelle S
Saam met vriende
5.0
Perfect for a weekend away. Really enjoyed our 2-night stay. The host was very friendly, and communication for check-in and check-out w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Nicola P
5.0
Lekker naby aan Mediclinic Durbanville. Baie lekker gewees, dankie. Vriendelik ontvang, alles soos op foto's en beskrywing!
Mei 2025
Sonja G
Besigheidsreis
5.0
Leke! Ek het lekker gebly. Sentraal naby waar ek besigheid moes doen.
Mei 2025
Solace M
Gesin met tieners
5.0
Good value for money. The place is very neat and fully furnished, in a secure neighbourhood. The host is very friendly and hospitable. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Willem E
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, netjies, ruim en veilig. Wat meer wil jy hê? Ons het baie lekker gebly. Sal Shambala hoogs aanbeveel. Lekker ruim, skoon en netjies in ...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2A Bauhinia Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shambala Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2A Bauhinia Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa72cca074fcb2f8563e6b7ef76abf4eb7623012767145617000bb299f3cfd6d86040424a7c0ca495c78b364dbe2a3d26cdd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 2A Bauhinia Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8216178 18.6629569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang