Shan C
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Die Duin, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Shan C is 'n lieflike selfsorg-gastehuis geleë op die strandfront in Wilderness, met uitsig oor die Indiese Oseaan. Die gastehuis bied gemaklike verblyf in elegant gemeubileerde kamers, toegerus vir basiese selfsorg. Die kamers bied uitsigte oor die tuin of see.
Daar is 5 gastekamers, elk met 'n patio, 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n waaier, lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer is toegerus met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n wasbak vir skottelgoed.
Die gastehuis bied braaigeriewe en 'n lieflike swembadarea, ideaal vir daardie warm somersdae. Privaat parkering is op die perseel beskikbaar.
Die gebied bied buitelug-avontuuraktiwiteite, soos kanovaart, valskermsweef en perdry. Shan C is 'n ideale bestemming vir diegene wat die Tuinroete en alles wat dit bied, wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ken Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 51 Die Duin, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Shan C het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Die Duin, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang