Successfully reported

Shangri-La 1206

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Celeste O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

A hidden gem! I felt like I was at home away from home during my stay. The view was absolutely breathtaking, and every day brought the joy of watching whales play in the ocean right from my window. Each morning, I was greeted by dolphins passing by, adding to the magic of the experience. I am truly grateful for this lovely gem and can't recommend it enough to anyone looking for a serene escape!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leoni
Shangri-La 1206
Good day Celeste Thank you very much for the lovely review on Shangri-La 1206. Hope to see you soon. Kind regards.

Johan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Kort wegbreek saam gesin. Het baie lekker gebly. Eenheid is goed geleë en alles wat mens benodig vir 'n lekker vakansie. Leoni is ook altyd beskikbaar vir enigiets wat mens kan nodig hê. Sal definitief weer hier gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leoni
Shangri-La 1206
Goeie dag Johan Baie dankie vir jou resensie op Shangri-La 1206. Hoop om julle weer te sien. Groete.

Magrieta S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Very relaxing. It was a very pleasant stay. Great sea view and environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leoni
Shangri-La 1206
Goeie dag. Baie dankie vir die resensie op Shangri-La 1206. Hoop om jul gou weer te sien. Groete.

Mauritz V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absolutely stunning! Absoluut fantasties! Het ons baie vriendelik ontvang, die woonstel was skoon en alles was reg! Ongelooflik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leoni
Shangri-La 1206
Goeie dag Mauritz Dit was 'n groot plesier om jul hier te hê. Hoop om julle weer te sien. Groete

Leonora A
Lang verblyf
4.2
Feb 2025

Awesome and amazing. Ona het baie lekker gekuier. Die eienaars het die ekstra myl gegaan om dit vir ons gemaklik te maak. Daar was reënskade in die omgewing, wat onvoorspelbaar was, en hulle hulp was gewaardeer. Baie dankie, ons het dit terdeë geniet. Pragtige plekkie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leoni
Shangri-La 1206
Goeie dag Leonora Dankie vir jou resensie vir Shangri-la 1206. Geniet jou dag. Shangri-la 1206.

Annah M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Superb stay I really relaxed there. Our host was the best thanks Leoni she waited for us till very late to check in since we had traffic. I will be coming back in 2025 this is my second home now. I loved the cleanliness and the quietness of the place. Keep it up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leoni
Shangri-La 1206
Good day Annah, Thank you so much for this lovely review on 1206. Shangri-La. Looking forward to seeing you in 2025. Have a wonderful day. Kind regards. Shangri-La 1206

Alicia K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Wow, uitstekende blyplek en diens van Leoni. Die beste blyplek en diens van Leoni. Wow is al wat mens kan sê, sal vir almal aanbeveel, dit was top diens en blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leoni
Shangri-La 1206
Goeie dag Alicia Baie dankie vir die mooi resensie vir Shangri-la 1206. Hoop om julle gou weer te sien. Groete. Shangri-la 1206

Alveen K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Very pleasant. The stay was very nice. I will definitely be going back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leoni
Shangri-La 1206
Good day Alveen, Thank you so much for the review on Shangri-la 1206. Kind regards. Shangri-la 1206

Grant H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great place, clean and modern. Great value for money. Best holiday place we have stayed at in Toti. The owner is extremely friendly and helpful. The house is extremely clean and neat with amazing appliances. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leoni
Shangri-La 1206
Goeie dag Grant Vreeslik dankie vir jou mooi resensie vir Shangri-la 1206. Hoop om jou gou weer te sien. Groete. Shangri-la 1206

Marietjie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lovely place. Very friendly owner. Fantastic view, amazing location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leoni
Shangri-La 1206
Goeie môre Marietjie Vreeslik dankie vir jou resensie op 1206 Shangri-La. Waardeer dit opreg. Hoop om jou gou weer te sien. Groete. Shangri-La 1206

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leoni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Lagoon Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90be8d9bfeabea6f01c45dcc65ae4b3490abcdd31b93fb0c2a6943c0466ab29e00937690c4c89dfc3ab1b47e50d2614362ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 7 Lagoon Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.0742699 30.8722921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang