Successfully reported

Shangri-La

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gretchen M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Gemaklik, ontspannend, gerieflik, asemrowend lekker! Ons het vir seker baie lekker gebly! Die huis is baie gerieflik ingerig met alles en nog meer wat benodig sou word! Daar was soveel diere wat kom hallo sê het by die huis en die oulikste was die nagaapie. Die stop wat toe is met tralies bied 'n veilige beskerming tussen jou en die diere as jy vir hulle kos gee. Hierdie huis is een van ons gunstelinge in Marloth Park. Lieflike braai kuier area, meer as genoeg plek vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Pragtige plek, mooi skoon, heerlik. Pragtige plek, ruik heerlik, lyk mooi, lekker ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leander V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasties. Die plek is netjies, veilig en skoon! Baie diere kom daar eet en alles wat 'n mens kan dink is daar vir jou om te gebruik. Die eienaar het gereeld kontak gemaak en seker gemaak ons tyd daar is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Welcoming, and unforgettable. A perfect family getaway surrounded by nature! We had such a special family weekend at Shangri La in Marloth Park. The place itself was beautiful, but what really stood out were the owners. Incredibly friendly, welcoming, and always available if we had any questions. The little welcome gifts were such a thoughtful and unexpected touch that made us feel right at home. One of the real highlights was watching the animals from the stoep and even the Jacuzzi. Such a unique and unforgettable experience that everyone loved. You can see the care and attention that’s gone into making this place feel special. I would absolutely recommend staying here. We’ll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Gerieflik. Ons het ongelooflik lekker gebly in hierdie huis. Die huis is netjies en skoon. Alles wat jy nodig het en nog meer. Die eienaar het regtig moeite gedoen met die huis. Een van die beste plekke waar ons nog tuisgegaan het in Marloth.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Wonderlike plek vir rus en ontspan. Was saam met my dogter en skoonseun daar vir die naweek. Heerlik ontspan! Die plek is pragtig en baie goed ingerig. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Corne en Chantelle is twee pragtige mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anya P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Great weekend stay! Had a great stay this past weekend! The place was clean, comfortable, and well-maintained. The atmosphere was relaxing. Overall, a wonderful experience – I’d definitely recommend it and would love to stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Aangenaam gerieflik skoon. Baie gerieflik met alles wat mens nodig het en nog meer. Heerlik daar gebly met al die nodige geriewe. Skoon en netjies. Eienaar gerieflik in kontak en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Ons het al verskeie maal in Marloth tuis gegaan, maar hierdie was nr. 1. Ons gesin het die tydjie ongelooflik geniet en sal graag in die toekoms weer van Shangri-La gebruik wil maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidia J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Awesome plek met alles wat jy soek. "Crispy" spierwit beddegoed. Awesome. Skoon en netjies. "Crispy" spierwit beddegoed. Awesome plek. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dupie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1590 Volstruis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5e9147c76c4e58de1b0294559bad8ffa06154f703776fd4cee2ba2f6da38baf2ab1950d8b95e6f27d3020f6e8ae5b619cbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 1590 Volstruis Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3460814 31.7599504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang