Successfully reported

Shangri la 408

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Koning W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Brilliant. Excellent, heartwarming and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kari S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Awesome. Wat 'n wonderlike plekkie. Baie netjies en goed uitgerus. Die ontvangs deur Chantel was fantasties. Sy het ons so mooi deurgeneem na alles en verduidelik waar alles is en hoe alles werk. Ons sal beslis weer van hierdie woonstel gebruikmaak. Kon vir niks beter gevra het nie. Ons verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Baie aangenaam. Die eenheid is puik. Goed toegerus en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Memorable and amazing. Dit was 'n ware belewenis. Die plek was skoon en netjies. Die mense en personeel was baie aangenaam en ons het geen probleme gehad nie. Plek is perfek geleë en die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize-mare V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

The apartment has everything you need on holiday. We are regulars at Shangri La and I must say, 408 was one of the best apartments we've stayed in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sthembele M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

It was amazing. It was beautiful, clean, simple. I enjoyed my stay. I will definitely come back and also suggest this place to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker en pragtig skoon - baie aangename 3 dae. Alles was fantasties, net die WiFi was verskriklik stadig - kan gerus die WiFi opgradeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Shangri la 408
Goeie dag Riaan. Baie dankie vir die goeie resensie. Ons vra groot omverskoning oor die WiFi. Ons het 'n rukkie deurgaan met swak sein vanaf die Footfrog netwerk wat die fibre sein voorsien. Was na een van die storms wat die area gehad het en oorspoelings. Jammer vir die ongerief. Ons net bly julle het die wegbreek geniet. Groete 408 Shangri La

Yolanda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Incredible, definitely coming back. It's always amazing. Always don't have any complaints, just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Shangri la 408
Dear Yolanda, Many thanks for taking the time to review our unit and service. It was such a great pleasure to accommodate you again. Hope to see you soon again. Kindest regards, 408 Shangri La

Nivashni R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Relaxation in at a stressful time. It was wonderful. The apartment was decorated so well and gave a relaxing atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Shangri la 408
Dear Nivashni, Many thanks for the wonderful review. We hope to accommodate you in the future again. Kindest regards, 408 Shangri La

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R700
R 700 R 490
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R700
R 700 R 490
per nag (plek vir 6)
Vanaf R700
R 700 R 490
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Lagoon Road, Shangri la 408, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8952e128356ff9ce09e14cfd94b9972ac87986578511006434d854812a3d4c9c9b54de571b7948817c30e1f5534a66f6c3d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R490 per nag (plek vir 6) 88 5 1 5 7 Lagoon Road Shangri la 408 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.073924408876 30.872532203705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang