Successfully reported

Shangrila Holiday Flat 508

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Bradley N
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Stunning view, peaceful, thoroughly enjoyed! Breathtaking view facing the ocean, perfect for watching beautiful sunrises. Peaceful, well maintained, spacious, well equipped. Short walk away from the beach. The perfect place for a restful holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Wonderlik, en baie lekker. Woonstel en woonstelblok is baie skoon en netjies. Ons woonstel is mooi, modern en het 'n lekker speelplek en braai geriewe. Veilige en genoegsame parkeering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Heelik en veilig. Ek het vir seker lekker gebly. Dit was nie my eerste keer by Shangri La nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina N
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Rustig. Baie lekker, en goeie sekuriteit met baie nodige reëls in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakhina C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Excellent. Beautiful area, beautiful scenery. No need to be afraid of being robbed; the flat was well equipped. We truly enjoyed our stay. The view was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanti P
Lang verblyf
4.6
Jan 2025

Fantasties! Sal beslis weer daar bly. Dis sentraal, veilig en op die strand. Lekker groot swembad en braai geriewe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francina F
Kort verblyf
4.0
Apr 2025

Fantasties. Hi, die woonstel is baie gerieflik en skoon, goed geleë. Hulle kan dalk net 'n groter toaster aanskaf (4 slices).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annelien B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Pragtige view naby die strand. Dit is netjies en die plek word goed onderhouden.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Volkome tevredenheid. Alles wat nodig was, was in die woonstel en soveel meer. Meubels gemaklik en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmarie O
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Regtig lekker by Op See! Ons het vreeslik baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 7 Lagoon Road, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuk5VpXeVESNEvuUq6LYuU0jMtXisfYaKYDfnQeRln39qyFsfRV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 7 Lagoon Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.074319 30.872382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang