Successfully reported
+9

Shangrila Holiday Flat 508

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 7 Lagoon Road, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Shangrila Holiday Flat 508 is 'n knus selfsorgwoonstel vir tot 5 gaste op die strandfront in Doonside.

Die woonstel kyk uit oor die swembad en is op die vyfde verdieping geleë en word met hysbakke bereik. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad/stort. Die tweede slaapkamer het 'n driestapelbed; 'n dubbelbed met enkelbed bo-op. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar. 'n Enkelbedmatras is op versoek beskikbaar. Die tweede badkamer het slegs 'n stort. Al die kamers is toegerus met waaiers (draagbaar en plafon), en gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n toebehore, yskas, mikrogolf, stoof en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel of ontbyttoonbank geniet word.

Daar is 'n TV in die sitkamer en WiFi is beskikbaar. Shangrila Holiday Flat is 'n nierookwoonstel. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die kompleks het sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, asook 'n kinderbad en speelarea. 'n Geriefswinkel met 'n klein restaurant, asook 'n wasarea is op die perseel geleë, en veilige parkeerplek word voorsien.

Neem kennis - daar is slegs parkeerplek beskikbaar vir een voertuig binne die gebou se kelderarea.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bradley N
5.0
Stunning view, peaceful, thoroughly enjoyed! Breathtaking view facing the ocean, perfect for watching beautiful sunrises. Peaceful, wel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Annatjie V
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik, en baie lekker. Woonstel en woonstelblok is baie skoon en netjies. Ons woonstel is mooi, modern en het 'n lekker speelplek en braai geriewe...
Sien meer
Mei 2025
Gerda P
Gesin met tieners
5.0
Heelik en veilig. Ek het vir seker lekker gebly. Dit was nie my eerste keer by Shangri La nie.
Apr 2025
Christina N
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Baie lekker, en goeie sekuriteit met baie nodige reëls in plek.
Mrt 2025
Annelien B
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige view naby die strand. Dit is netjies en die plek word goed onderhouden.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 7 Lagoon Road, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shangrila Holiday Flat 508 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 7 Lagoon Road, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuk5VpXeVESNEvuUq6LYuU0jMtXisfYaKYDfnQeRln39qyFsfRV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 7 Lagoon Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.074319 30.872382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang