Successfully reported

Shangrila-Innibos Country Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 244 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Kobus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very nice and relaxing. It was a relaxing stay and very peaceful. The perfect getaway from the hustle and bustle of the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermina L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Beste plekkie vir wegbreek. Netheid. Rustig en die staf is baie behulpsaam. Dit is 'n fantastiese plekkie. Die beste diens ontvang. Sal enige tyd weer teruggaan na Shanrila Innibos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Family. Was amazing en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Shangrila-Innibos Country Lodge
Goeiedag Fritz Ons sien uit daarna om julle weer by ons te ontvang! Vriendelike groete hier van die immer mooie Hartbeespoortdam .....

Bradley V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Very relaxing, good service, clean and user friendly. Very relaxing and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Shangrila-Innibos Country Lodge
Hi Bradley, It was an absolute pleasure hosting you, and we are looking forward to your next visit. Warm regards!

Fanie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie lekker plek. Baie lekker plek omby te bly en die personeel is eiters behulpsaam en gaan uit hulle pad uit om jou te help en welkom te laat voel. Die eienaar is net bietjie behep met sy Tooter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Shangrila-Innibos Country Lodge
Hallo Fanie - skuus, ek kon nie verhelp om lekker te lag oor jou opmerking oor die "tooter" nie ...... hy is verskriklik erg oor elke liewe diertjie op die perseel en wil altyd seker maak een van hulle beland nie dalk per ongeluk voor 'n motor nie omdat ons ongelukkig so 'n geval al gehad het in die verlede - nou maak hy seker hulle hoor en gee betyds pad waar daar voertuie is wat rondbeweeg .... maar ek gee verseker aandag daaraan. Hoop om julle binnekort weer by ons te kan ontvang!

Tracey Alison L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Weekend was amazing, clean and peaceful, staff were amazing, rooms well serviced. Fantastic place, so nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoe R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect getaway. Very comfortable environment, safe and friendly staff. Self-catering and clean pools.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Lekker gekuier saam met vriende. Baie rustig en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janelize M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Kid-friendly, great location, rustic. The staff were extremely friendly and attentive. The facilities are slightly aged and rustic, but the location is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Shangrila-Innibos Country Lodge
Hi Janelize Thanks so much for your reply - we are definitely taking note of it and have already started with the upgrading where necessary now that spring is in the air. Looking forward to hosting you again with warm regards.

Debbie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Ons kuier was baie aangenaam. Ons het ons verblyf geniet. Baie skoon en netjies. Gasheer is vriendelik. Personeel is baie hulpvaardig en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Shangrila-Innibos Country Lodge
Goeiedag Debbie Dankie vir julle goeie terugvoering ... ja, soos die spreekwoord sê "if you love what you're doing you won't have to work a single day" .... Ons dra jou terugvoering ook oor na die personeel wat altyd 'n goeie woordjie waardeer ...... Hoop ons sien julle gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 244

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104 Old Rustenburg Road, Zandfontein, Hartbeespoortdam, 0280, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8c178e4618ee74e38ad7fb91244953f962640fc06e0fa7e48d531af568f392ce61c8e3f14d4e8ba138a44fcba35df32d610?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 244 5 1 4 R104 Old Rustenburg Road Zandfontein 0280 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.719254232344 27.808401941139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang