Successfully reported
+18

Shanyane Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510/OR Thambo Road, Lephalale, Ellisras, 0555, Limpopo
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shanyane Gastehuis is ideaal geleë, net langs die R510-pad (hoofpad) in Lephalale (Ellisras). Die gastehuis is in die dorp vir al u sakebehoeftes, terwyl dit u steeds omhul in die rustigheid van rustieke sjarme.

Lephalale (Ellisras) is slegs 95 km vanaf die Groblersbrug-grenspos na Botswana, en Shanyane Gastehuis belowe 'n rustige slaap in 'n gemaklike bed en 'n ontbyt so gesond soos net die land kan bied, wat u sal herlaai en verfris om u reis voort te sit.

Verblyf word aangebied in Dubbelkamers en 'n Gesinskamer, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, lugversorging, plafonwaaier, yskas, TV met DStv, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgebakte beskuit.

Heerlike ontbyte, aandete- en middagetepakkies is ook op aanvraag beskikbaar.

Gaste kan ontspan met 'n rustige wandeling in die ruim tuine, en hierdie welige groen oase in die bosveld geniet, of 'n duik in die swembad neem. Daar is 'n braai-area wat gaste kan gebruik. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Fya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R510/OR Thambo Road, Lephalale, Ellisras, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Shanyane Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510/OR Thambo Road, Lephalale, Ellisras, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4NGY0YmZhLTlkODItNDBlNi1hOTY3LTllM2FiOGUzNzg0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 R510/OR Thambo Road Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.656999 27.748816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang