Shawu Bush Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3170 Naboom Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Shawu Bush Cottage is 'n skoon en netjiese selfsorgkothuis wat ideaal geleë is in die Marloth Park-bewarea op die suidelike grens van die Krugerwildtuin.
Shawu Bush Cottage is smaakvol versier in 'n kontemporêre Afrika-wildtema en beskik oor al die noodsaaklikhede om jou verblyf gemaklik, ontspannend en onvergeetlik te maak. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n plafonwaaier. Die eenheid spog met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n plafonwaaier, 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die leefarea maak oop na 'n privaat patio met 'n braai.
Die kothuis is 'n rustige bos-toevlugsoord met baie karakter. Plaaslike troppe wild kan geniet en waardeer word terwyl hulle vrylik rondloop in Marloth Park.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 3170 Naboom Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Shawu Bush Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3170 Naboom Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang