Successfully reported

Sheba Rock Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Guillaume Jacobus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel. Ontvangs was vriendelik en professioneel. Kamer was goed toegerus met alles wat nodig is vir oornag verblyf. Ons stoutste verwagtinge oortref. Heerlik gerus na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik! Die ontvangs en die verblyf het ons verwagtinge oortref, alles was netjies, pragtig skoon en genoeg spasie. Ons het daar oornag en heerlik gekuier in die braai area. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Dankie vir 'n skoon en netjiese kamer en goeie en vriendelike diens. Baie netjiese kamer, goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle D
1 nag
5.0
Mei 2025

Ons is baie impressed met Sheba Rock en het ons verblyf baie geniet. Ons het heerlik gebly in Sheba Rock! Baie skoon en netjies en goed ingerig. Die braaivleis fasiliteit is 'n bonus. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maree K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Heerlike wegbreek naweek. Was 'n heerlike ervaring gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette Helene V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Vriendelike ontvangs, netjies en ruim kamers. Sal aanbeveel. Baie vriendelike ontvangs. Kamers is fuim en netjies. Mooi tuin en gerieflike ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun W
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Perfect. Baie lekker. Mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Lekker gebly. Lekker gebly, vriendelike diens, baie dankie! Mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susannah
Sheba Rock Guesthouse
Hello Louise, Baie dankie dat julle Sheba Rock gekies het. Ek is baie bly julle het dit gemaklik gevind en dit ook geniet. Julle was werklik "amazing" gaste. Heerlike daggie, en hoop om jul weer te sien in die toekoms. Vriendelike groete,

Adele L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

N pragtige plek, het lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Vriendelike en baie behulpsame ontvangs gehad. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susannah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Mandulia Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd4354f0e5654e830e2e02d232a318f744c8080223d6356c20aec2217b9799c13979f9fde7eeb3604b2c7d6d05553cf0294d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 12 Mandulia Street West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.483950306567 30.958398646162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang