Successfully reported
+95

Shekinah Lion and Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Rivers Street, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R6 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shekinah Lion and Game Lodge is naby Vaalwater, Limpopo, in die Waterberg Biosfeer geleë.

Die lodge bied luukse eenhede wat ingerig is met koninggrootte beddens, die eenhede vir 4 is ingerig met 'n koninggrootte bed en 2 driekwartbeddens. Elke eenheid bied 'n en suite-badkamer met 'n instapstort of 'n bad, toilet en wasbak.

Die eenhede is toegerus met 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n TV met geselekteerde stroomopsies, WiFi en gemaklike sitplek.

Die besienswaardighede op die perseel is die restaurant Arabella met unieke kookkuns en 'n fees vir jou sintuie. Die Kwaggadans Boma is waar gaste bymekaarkom vir etes en tradisionele vermaak. Aktiwiteite om te verken sluit in die Shekinah Sunset Game Drive, en na 'n dag van verkenning, bederf jouself met 'n massering in die kamer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Ligging

  • 24 Rivers Street, Vaalwater, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 6 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Rivers Street, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfea130cc148e8952814464d9a935b5502e0a84618dcdd02c0e171543810f20364e095f20111391e840b4628e3f907a9f3e76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag (plek vir 2) 24 Rivers Street Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.264496248266 28.250814449074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang