Shell Shores
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Drommedaris street, Unit 22 Casa Blanca, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Shell Shores is 'n rustige woonstel, ideaal geleë in 'n sekuriteitskompleks in Jeffreysbaai. Hierdie woonstel is die perfekte verblyf vir gaste wat vakansieverblyf soek.
Hierdie selfsorgwoonstel is op die derde verdieping geleë en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel het 'n volledige badkamer met 'n stort, 'n bad, toilet en wasbak. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, ruim stoorplek en 'n kluis vir waardevolle items.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, 'n gemaklike rusbank, 'n TV met Netflix en 'n patio. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en basiese skoonmaakmiddels. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n TV met Netflix, bring jou eie DStv-dekodeerder saam. Die leefarea maak oop na 'n oordekte patio wat gemeubileer is met 'n etenstafel en uitsigte oor die see bied.
Gaste het toegang tot 'n veilige parkeerplek en 'n hysbak om hulle na die derde verdieping te neem. Hierdie woonstel is naby verskeie geriewe en aktiwiteite, soos winkels, plaaslike restaurante en besienswaardighede soos Jeffreysbaai se hoofstrand en die Skulpmuseum.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 30 Drommedaris street, Unit 22 Casa Blanca, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Shell Shores het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Drommedaris street, Unit 22 Casa Blanca, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang