Successfully reported

Shelley's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 173 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Yolande G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Excellent. Excellent service and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harrison T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful, safe and hospitable. Beautiful. The host was friendly, even stayed up late to wait for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie gelukkig met uitstekende oornagervaring. Uitstekende oornagakkommodasie teen baie bekostigbare fooi. Baie netjies, skoon, goed toegerus en veilig. Vriendelik ontvang deur gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Perfek vir oornag of lang. Baie lekker gebly en Shelley is 'n fantastiese gasvrou, so behulpsaam en vriendelik en gaan uit haar pad uit om te help waar sy kan, dit so waardeer. Sal vir seker weer van haar plekkie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Heerlike verblyf. Altyd lekker hier! Stil, rustig en veilig. Hulle is altyd vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham J D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige oorbly, baie hulpvaardig. Rustige verblyf vir oorslaap of langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Goeie stop in Bethlehem. Shelley het ons vriendelik ontvang. Die kamer was goed ingerig vir ons oornagbehoeftes. Daar was elektriese komberse, maar die kamer kan doen met 'n paneelverwarmer of blaasverwarmer. Die kamer was bitter koud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nela M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie cozy. Alles was baie skoon, netjies en gesellig. Ons was vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephnie L
1 nag
5.0
Jul 2025

Die gasheer is behulpsaam en alles is daar wat jy nodig het. Dis 'n baie oulike plek, en bekostigbaar, naby aan alles. Sal weer gebruik maak van die fasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 173

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Fisher Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cb1162694dca2207f009181ae054c3e8191f476920b7ebadb613b4c638c283c6eb538c377af421938fa820502c3d46c21c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 173 5 1 5 5 Fisher Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.24543 28.313774
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang