Successfully reported
+11

Shelley's Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Fisher Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Welkom by Shelley's Guest House, wat 'n huislike gastehuis is wat 'n perfekte kombinasie van hartlike gasvryheid, privaatheid en gerief bied. Die gastehuis is ideaal geleë in 'n veilige en stil woonbuurt in die hartjie van Bethlehem in die Oos-Vrystaat. Met pragtige Clarens minder as 30 minute weg en gerieflik naby Lesotho, en toeganklik vanaf al die hooftoegangspaaie na Bethlehem, is Shelley's Guest House die ideale ligging vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word gebied in 'n dubbel- en 'n gesinskamer, elk met hul eie en suite-badkamer. Elke kamer het 'n klein kombuisie met 'n yskassie, en 'n mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, en gratis WiFi. Elke kamer het sy eie privaat ingang.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 175 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Maria Magdalena S
Besigheidsreis
5.0
Rustig. Goeie ligging en netjies.
Okt 2025
Yolande G
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Excellent service and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Harrison T
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, safe and hospitable. Beautiful. The host was friendly, even stayed up late to wait for us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Pieter C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gelukkig met uitstekende oornagervaring. Uitstekende oornagakkommodasie teen baie bekostigbare fooi. Baie netjies, skoon, goed toegerus en veilig...
Sien meer
Sep 2025
Yvette M
Saam met vriende
5.0
Perfek vir oornag of lang. Baie lekker gebly en Shelley is 'n fantastiese gasvrou, so behulpsaam en vriendelik en gaan uit haar pad uit om te help waa...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 175

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 5 Fisher Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Shelley's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Fisher Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cb1162694dca2207f009181ae054c3e8191f476920b7ebadb613b4c638c283c6eb538c377af421938fa820502c3d46c21c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 175 5 1 5 5 Fisher Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.24543 28.313774
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang